VAKANSIE VERHURING IN HARTENBOS EN OMGEWING

back icon
contact icon
listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon zoom icon

Poupan

Ref: Poupan

HARTENBOS

Piek Seisoen

info ikon

vanaf 10 Desember tot 5 Januarie

R 2 950.00 p/n

Mid Seisoen

R 1 650.00 p/n

Buite Seisoen

R 1 450.00 p/n

Beskikbare datumsdatums in rooi is reeds bespreek

● Slaapplek vir 6

● 3 Slaapkamers

● 2 Badkamers

Poupan is 'n selfsorg woonstel in die veilige La Gare-kompleks. Die kompleks is stap afstand vanaf die strand en Seefront en is naby winkels en restaurante in die omgewing. Die woonstel bied verblyf aan tot 6 persone en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer n Dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n wasmasjien, asook 'n toonbank. Die sitarea het rusbanke en 'n slim-TV waar gaste hulle eie Netflix/ DSTV account kan konnekteer. Die woonstel het 'n braai-area met ingeboude braai en stoepmeubels.


EIENDOM KENMERKE

nee

Swembad

ja

Buitebraai

nee

Binnebraai

nee

Double Garage

ja

Single Garage

ja

Afdak

ja

Beddegoed

nee

Handdoeke

ja

Stort

ja

Bad

nee

Boksdiepvries

ja

Wasgeriewe

ja

Wasmasjien

nee

Skottelgoedwasser

nee

DSTV

ja

Bring DSTV

nee

Tuimeldroeer

ja

Wi-Fi

nee

Troeteldiere

nee

Rook vriendelik

nee

Uitsig

nee

Grondvloer

nee

Eerstevloer

ja

Tweedevloer

ja

Selfsorg

nee

Huis

nee

Meenthuis

ja

Woonstelblok

nee

Tuiswoonstel

ja

Trappe

BESPREEKINGS NAVRAE VORM

listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon
white close icon