Meenthuis in die hartjie van Hartenbos Hierdie meenthuis is baie lekker gelee +/- 700m vanaf Hartenbos Seefront met verskeie restuarante en inkopiesentrum. Ook binne stap afstand vanaf die gewilde Waterpark. Onderste vlak bestaan uit 'n oopplan kombuis / eetkamer/ sitkamer wat uistap op n stoep met 'n stoepstel en los braaier. Boontse vlak bestaan uit 'n 3slaapkamer met 2 badkamers, 2 van die kamers stap uit op 'n balkon. Enkel motorhuis en 'n agterplaas (plaveisel) wat omhein is.