Majuba is in Hartenbos Sentraal en bied self-sorg, gehalteverblyf aan 'n gesin. Stap afstand na die Seefront, met verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die huis, beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, waarvan die 3de slaapkamer n stapelbed het. Daar is 'n stort, bad en 'n wasbak in die badkamer, en die toilet is apart. . Die oop plan kombuis is tenvolle toegerus met 'n losstaande 4-plaat gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, elektrise ketel, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek. Hartenbos ATKV Amfi-teater is 220m vanaf Majuba gelee, en 600m na strand Parkeering in erf