VAKANSIE VERHURING IN HARTENBOS EN OMGEWING

back icon
contact icon
listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon zoom icon

Port Natal 184

Ref: PN184

HARTENBOS

Piek Seisoen

info ikon

vanaf 10 Desember tot 5 Januarie

R 2 900.00 p/n

Mid Seisoen

R 1 800.00 p/n

Buite Seisoen

R 1 500.00 p/n

Beskikbare datumsdatums in rooi is reeds bespreek

● Slaapplek vir 5

● 2 Slaapkamers

● 1 Badkamers

Port Natal huisie is oorkant die Amfiteater in Hartenbos geleë, en loopafstand na die strand en ander geriewe. Die huis bestaan ​​uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 1 stappelbed en 1 enkelbed. Die klein badkamer het slegs 'n stort en wasbak die toilet is apart. Oopplan sitkamer en kombuis. Buite agter die huisie is n heerlike stoep met buite braai, en voor is n grasperk waar die kinders kan speel onder die boom.

EIENDOM KENMERKE

nee

Swembad

ja

Buitebraai

nee

Binnebraai

nee

Double Garage

nee

Single Garage

ja

Afdak

ja

Beddegoed

nee

Handdoeke

ja

Stort

ja

Bad

ja

Boksdiepvries

nee

Wasgeriewe

nee

Wasmasjien

nee

Skottelgoedwasser

nee

DSTV

ja

Bring DSTV

nee

Tuimeldroeer

nee

Wi-Fi

nee

Troeteldiere

nee

Rook vriendelik

nee

Uitsig

nee

Grondvloer

nee

Eerstevloer

nee

Tweedevloer

ja

Selfsorg

ja

Huis

nee

Meenthuis

nee

Woonstelblok

nee

Tuiswoonstel

nee

Trappe

BESPREEKINGS NAVRAE VORM

listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon
white close icon