VAKANSIE VERHURING IN HARTENBOS EN OMGEWING

back icon
contact icon
listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon zoom icon

Danielsrus

Ref: Daniel302

HARTENBOS

Piek Seisoen

info ikon

vanaf 10 Desember tot 5 Januarie

R 3 400.00 p/n

Mid Seisoen

R 1 850.00 p/n

Buite Seisoen

R 1 400.00 p/n

Beskikbare datumsdatums in rooi is reeds bespreek

● Slaapplek vir 8

● 3 Slaapkamers

● 2 Badkamers

Danielsrus is in Hartenbos geleë in 'n kompleks. . Die woonstel is op die derde verdieping geleë en bestaan uit 3 slaapkamers. Waarvan die hoofslaapkamer bestaan uit n dubbelbed met n en-suite badkamer (stort, bad, wasbak toilet), ander twee slaapkamer bestaan uit twee stappelbeddens. Tweede badkamer (stort, bad, wasbak, toilet)en die 3de kamer met 'n Dubbelbed. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en yskas. Die woonstel het ook 'n lekker leef- en eetarea en balkon met ingeboude braai en DStv - bring net jou eie slimkaart, dekodeerder, en remote saam. Die woonstel is sowat 900 m van die strand af.


EIENDOM KENMERKE

nee

Swembad

ja

Buitebraai

nee

Binnebraai

nee

Double Garage

nee

Single Garage

nee

Afdak

ja

Beddegoed

nee

Handdoeke

ja

Stort

ja

Bad

nee

Boksdiepvries

nee

Wasgeriewe

ja

Wasmasjien

nee

Skottelgoedwasser

nee

DSTV

ja

Bring DSTV

ja

Tuimeldroeer

nee

Wi-Fi

nee

Troeteldiere

nee

Rook vriendelik

nee

Uitsig

nee

Grondvloer

nee

Eerstevloer

nee

Tweedevloer

ja

Selfsorg

nee

Huis

nee

Meenthuis

ja

Woonstelblok

nee

Tuiswoonstel

ja

Trappe

BESPREEKINGS NAVRAE VORM

listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon
white close icon